Menu

Interhuis Swem

Ons swemmers het weereens die rekords laat spat. Baie geluk aan die volgende leerders wat almal rekords opgestel het. Buhle Tshabalala (4), Blessing Nkuna (1), Niel du Plessis (2), Regardt Grobler (6) en Lisbé Booyse (7). Die Junior Victrix Ludorm is Adele Schoeman, die Junior Victor Ludorm is Francois Marais, die Senior Victrix Ludorm is Lisbé Booyse en die Senior Victor Ludorm is Regardt Grobler. Baie sterkte aan ons swemmers wat Saterdag, 20 Oktober, aan die Interlaer swem by Ellisras gaan deelneem.

Leave a Comment