Menu

Panarottis Shadow-aand

Hou die datum oop: 30 November.

10 Graad 7 leerders gaan op 30 November van 18:00 – 20:00 hul slagĀ as kelners by Panarottis wys. Ondersteun die fondsinsameling en geniet ‘n heerlike aandete.

Leave a Comment