22 Apr, 2025

Baie geluk aan Kaylee Scheepers en Julie Marais, wat gekies is om op 8 Mei in Polokwane aan die Limpopo o.13‑netbalproewe deel te neem. Ons is trots op julle!

[/db_pb_gallery]

👈 Terug na Nuus