20 Aug, 2025
Van ons leerders het op 2 Augustus aan die Bosveld Interlaer deelgeneem. Baie geluk aan die volgende Warries wat ‘n prestasie behaal het:
Orators
Gr. 1:
2. Anchari Clayton
Gr. 3
2. Kai Szulc
3. Chanique Jansen
Gr. 4
1. Linieke Diederiks
2. Willemien Daling
Gr. 5
2. Ditheto Nailana
Gr.7
1. Alexie Grobler
3. Luca Jansen van Nieuwenhuizen
Redenaars Eerste Addisionele Taal
Gr.5
1. JT Hudson
Gr.7
2. Lufuno Makhwela
Redenaars Huistaal
Gr.4
1. Liam Sheasby (kategorie wenner)
Gr.6
3. Wilna Strydom