• Graad R: R17 930.00 betaalbaar teen R1 630.00 per maand vir 11 maande.
  • Graad 1-7: R18 150.00 betaalbaar teen R1 650.00 per maand vir 11 maande.
  • Indien u die jaar se skoolfonds voor einde Desember van die vorige jaar betaal, ontvang u 8% korting.
  • Indien die skoolfonds voor die einde Februarie van die huidige jaar ten volle betaal is, ontvang u 5% korting.

Na afloop van die begrotingsvergadering sal hierdie bedrae aangepas word.

Let wel: Indien u skoolfondsverpligtinge vir meer as 90 dae agterstallig raak, sal die skool geregtelike stappe neem en die saak aan Cee Bee Debt Management oorhandig om die uitstaande skuld in te vorder.

Bankbesonderhede

  • Bank: ABSA
  • Rekeningnaam: Laerskool Warmbad
  • Rekeningnommer: 1330 950 338
  • Takkode: 334447
  • Verwysing: Familienommer soos wat dit op u rekening verskyn