Junior Sport
Die Junior Warries het die geleentheid om aan die volgende sportsoorte deel te neem:
- Naellope
- Swem
- Mini-Netbal
- Bulletjie Rugby
- Mini-Hokkie
- Tennis
Die liefde vir die sport word by die leerders gekweek en daar word op basiese vaardighede gefokus.
Senior Sport
Die Senior Warries het die geleentheid om aan die volgende sportsoorte deel te neem:
- Atletiek
- Swem
- Netbal
- Rugby
- Hokkie
- Krieket
- Tennis
Die leerders word die geleentheid gegun om hulle vaardighede te ontwikkel en op vriendskaplike vlak teen ander skole te kompeteer.
Ons streef daarna om wenners te kweek wat altyd nederig bly en ons opponente met respek hanteer.