4 Mar, 2025

Baie geluk aan al die atlete wat op Donderdag, 27 Februarie, aan die Distrik Atletiekkampioenskappe in Ellisras deelgeneem het! 🎉

Hier is die uitslae van die atlete wat plekke 1 – 4 behaal het:

  • Divan Nel: 1ste Hoogspring, 3de Verspring & 3de 70m Hekkies
  • Siba Kam-Kam: 1ste 100m & 1ste 80m
  • Sinzé Oosthuizen: 2de 150m Hekkies & 3de 75m Hekkies
  • Denzel Monulu: 2de 70m Hekkies & 3de Verspring
  • Lefa Lebelo: 2de 75m Hekkies
  • Botshelo Maunatlala: 3de 100m
  • Bokang Maponya: 3de 150m Hekkies & 3de 75m Hekkies
  • Ethan Brooks: 4de Gewigstoot
  • Ian Olivier: 3de Diskus
  • Philip Snyman: 4de Diskus
  • Jemma de Beer: 4de Spiesgooi
  • Jaydon Geyser: 2de Hoogspring

Baie geluk aan elke deelnemer! 🏆

👈 Terug na Nuus