11 Feb, 2025

Julié het alles ingesit by die Limpopo-hokkieproewe en haar plek verdien in die High Performance-groep. Wat ‘n ongelooflike prestasie!

Ons sien uit na alles wat sy nog gaan bereik. Hou so aan, Julié!

👈 Terug na Nuus