Warrie Krieket 28 Aug, 2025 Ons wil die volgende o/11- en o/12-spelers gelukwens met hul verkiesing tot die distrikspanne. Hulle sal later vanjaar in Desember in ‘n distriktoernooi deelneem. o/11 Duhan Geyser o/12 Phillip Snyman Ruan Nel Jaydin Heath [/db_pb_gallery] 👈 Terug na Nuus 0