7 Feb, 2025

Ons is baie trots op hierdie Warrie-modelle se ongelooflike prestasies by die Stars of the Universe internasionale kompetisie!

  • Kelly-Ann Luckhoff: Goud
  • Grizelda van der Merwe: Silwer
  • Miné Oberholster: Silwer

Hulle het pragtig vertoon in die hoë-mode loopplankkategorie vir meisies tussen 9 en 11 jaar oud.

[/db_pb_gallery]

👈 Terug na Nuus