19 Mei, 2025
Baie geluk aan hierdie oulike redenaars van Laerskool Warmbad wat op 14 Mei aan die Artistatue-Redenaarskompetisie in Modimolle deelgeneem het:
- Ankia van Niekerk
- Liam Sheasby
- Linieke Diederiks
- Willemien Daling
- Lenchen Kellerman
- Lea Currie
- Lealdi van der Merwe
- Chardoné Viljoen
- Wilna Strydom
- Corné van Niekerk
- Jaydin Heath
- Marlien Smit
- Lucas Jansen van Nieuwenhuizen
- JT Hudson
- Lufuno Makhwela
- Thekgo Monawa
- Onkgopotse Masenya
- Hope Nkuna