27 Feb, 2026

Lea Currie het die naweek van 14 en 15 Februarie aan die jaar se eerste perdry-kwalifiseerder in Groblersdal deelgeneem. Sy het uitstekende prestasies behaal:

SANESA

  • 5 x 1ste plekke
  • Algehele wenner

SAWMGA

  • 3 x 1ste plekke
  • 2 x 2de plekke
  • Algehele wenner
[/db_pb_gallery]

👈 Terug na Nuus