Warrie Perdry 27 Feb, 2026 Lea Currie het die naweek van 14 en 15 Februarie aan die jaar se eerste perdry-kwalifiseerder in Groblersdal deelgeneem. Sy het uitstekende prestasies behaal...