2 Feb, 2026

Baie geluk aan Laerskool Warmbad-leerders wat uitstekende resultate behaal het by Stars of the Universe 2026.

🥇 Kelly-Ann Luckhoff | High Fashion
🥈 Miné Oberholster | High Fashion
🥇 Nina Oberholster | High Fashion

Hierdie resultate weerspieël selfvertroue, dissipline en toewyding, beide op en van die verhoog af. Ons is trots om hul prestasies en groei te vier. Welgedaan aan hierdie jong presteerders.

[/db_pb_gallery]

👈 Terug na Nuus